Jy is hier >   Oorde > Kwazulu-Natal > Prairie Park
Register   |  Teken aan

Prairie Park

 
 



View Prairie Park in a larger map

TEL: 039 681 2013
E-POS: prairiep@venturenet.co.za
URL: www.prairiepark.caravanparks.co.za
GPS: S30 40.093 E30 29.26 

Prairie Park is slegs ‘n kort entjie van die see af geleë naby Hibberdene. Ons verwelkom julle by ons karavaan park wat geleë is bo die kuswinde en omring is deur natuurskoon inheemse plantegroei.
 
 

HOE KOM JY DAAR:
Ry op die N3 suid na Hibberdene. Draai regs af na Hibberdene en ry deur die dorp. 10km verder draai regs by die robot en ry tot by ons oord. Volg die aanwysings.

 
Gebruik ook ons Google kaart op hierdie bladsy om 'n padkaart van jou huis tot by die oord te kry (kliek op ons karavaantjie)!

 

KAMPERING:
Ons gras staanplekke onder skadubome beskik elkeen oor sy eie kragpunt. Skoon ablusie fasiliteite en wassery is beskikbaar.

 

KAMPERING:
Swem by een van ons baie suidkus strande, speel in die rot poele, vang vis vanaf die strand of rotse of besoek een van die vele vakansie aktiwiteite in die omgewing.  Speel muurbal of gholf by die naby geleë sportklub of besoek die Wildekus Kasino.

Ons groot verskeidenheid voëllewe verskaf ure se vermaak.
 
 

VIR KINDERS:
Swembad, speelterrein, visvang, speeletjiekamer met tafeltennis en pool.

 

TARIEWE:
Kontak gerus die karavaanpark by bogenoemde kontak nommers om verdere tariewe te kry.

 

  BY PRAIRIE PARK HUIL ONS VIR DIE MAAN VAN LEKKER-KRY!

Fasiliteite:

Lekker goed Kontak ons hier
Gesels forum